Hier is my nuutste liedjies.
Ek kan jou nie vertel hoe teleurgesteld ek is dat jy op die ou einde na alles, en nadat ek nou al weer maande lank vir jou wag om jou beloftes na te kom sodat ek eendag weer 'n lewe kan het dat jy weer teru gaan op dit nie. Hierdie is die 3de song wat ek geskryf het sonder enige hulp vanaf Chat. Gewoonlik gebruik ek vir Chat vir rymwoorde, so die een het heelwat langer gevat.\
Ek het ook bietjie meer moeite gedoen met die video self:
Die liedjie gaan daaroor dat ek in die afgelope jaar nog nie kans gehad het om enige iets vir jou te vertel wat ek wou nie maar dat jy nog die hele tyd na hom geluister het met dit het jy nou met tyd alles begin glo en jy het dit nie eers agter gekom nie.
Hier is hoekom dit gebeur het:
Dit is belangrik dat jy verstaan hoekom iemand soos Hubert jou spesifiek getarget het en dat dit nie net toevallig was nie en dit is ook nie toevallig dat dit al van tevore met jou gebeur het met ander mense wat jou ook geisoleer het en so blameer het en wat jy nog nooit eers kon admit het dat hy iets verkeerd gedoen het nie. Dit is alles as gevolg van manipulasie
Hier is informasie oor dit:
Ek is nie kwaad oor dit dat jy my nie kon closure gee nie, en nie na my wou luister nie, maar dit is baie frustrating want dit het veroorsaak dat jy my begin sien het as 'n threat in plaas daarvan dat jy eintlik lief was vir my. Hy het jou so teen my gedraai dat jy my nie meer kan onthou vir wie ek is nie.
Hier is hoe hy dit gedoen het:
Dit is dalk nie goed wat jy wil hoor nie maar dit is die waarheid, hier is wat hy tipies sou gedoen het:
As jy daaroor dink het jy en Hubert mekaar skaars geken, julle het mekaar net vir daai tyd by die Guesthouse in Silverton vir n paar weke lank geken en toe gaan daar amper 2 jaar verby wat julle net nou en dan gepraat het, dit het dalk soos meer gevoel, en hier is hoe hy dit gedoen het en ook hoe hy jou teen my gedraai het dat dit gevoel het soos jou eie keuses wat jy gemaak het:
Die rede hoekom ek so graag met jou wou praat toe Erika siek geword het was omdat ek altyd geweet het hy gaan dit gebruik om jou verder te trauma bond en ek wou jou waarsku ek wou vir jou gesê het waarvoor om te kyk:
en
Hier is hoe trauma bonding werk en hoekom hy dit voel en hoe dit kan voel soos meer as dit:
en
Dit het dan ook gebeur dat jy meer en meer avoidant geraak het as gevolg van sy manipulasie:
Hubert het jou spesifiek getarget omdat hy geweet het jy gaan vatbaar wees vir dit, hier is hoe dit werk:
Toe het hy elke narcissistic trick gebruik:
en
En hier is wat hy gedoen het met die bewyse dat dit narcissistic was, direk uit die handboek oor dit:
Weet jy wat is die ergste van alles wat gebeur as jy hom nie meer genoeg entertain nie, dan gaan hy net eenvoudig verdwyn en jou nooit se hoekom nie maar maak of dit jou skuld is net om te kyk hoe lank jy sal aanhou probeer. Ek het ook nie geweet Mischka was n Narcissist nie, nie tot ek nou gelees het en die uit gefigure het nie. So ek weet dit is nie maklik om tye hoor nie maar die is waarL
So nou dat jy weet hoe hy dit gedoen het, is dit ook belangrik hoekom jy my reaksies tot wat gebeur het gesien het as die probleem en hoekom jy so gereageer het oor dit:
Dit is belangrik dat jy die goed mooi verstaan sodat jy my weer kan sien vir wie ek is, die video verduidelik dit baie reguit, so moet asb nie dat dit jou laat sleg voel nie, maar luister net en probeer om alles te verstaan:
Hier verduidelik ek heokom ons anhou baklei het
Hier is 'n video wat ek vir jou gemaak het toe ons nog saam was ek wou dit vir jou daai Vrydag gestuur het toe ons sou praat, maar toe was jy klaar weg die Donderdag en het eers die Sondag terug gekom:
Dit was om vir jou te verduidelik hoekom ons aangehou baklei het selfs nadat jy opgehou werk het.
Hierdie is n PodCast wat ek gemaak het met Google NotebookML, dit is nogal n goeie manier om perspektief te kry oor goed, met die app gee jy nie wat hulle moet se nie maar net wat gebeur het en dan praat hulle oor die situasie en doen hulle eie research. So dit is nie regte mense nie, so ek het nie ons info vir iemand gestuur nie, dit is ook n AI die, maar dit is interessant
Ek het jou al lankal vergewe, ek was baie kwaad gewees aan die begin, veral toe ek op staat gesit het, maar nog steeds het ek geweet dat daar iets aan die gang moes gewees het want jy sou nooit die goed gedoen het wat hy het as dit nie vir Hubert was nie. Dit was befestig toe hy die volgende dag my foon terug gebring her, maar in plaas van my data wat ek nog nie eerste geweet het is weg nie gebruik het om my te blackmail. Dit het bevestig dat hy gekies het om dit te steel, al het hy of jy dit dalk perongeluk gevat wat ek doubt aangesien dit in daai kassie was waar net my goed was, maar die punt is hy het gekies om te hou en self vir al die maande wat ek hom self gesmeek het een keer dat hy dit sal terug bring het hy vir my gese dat ek aan gaan soos n kind. So nee ek sal hom nie vergewe nie. Ek het eers later die extent begin bymekaar sit oor hoe ver sy manipulasie gestrek het, en dat jy verantwoodedelik was vir ons wat uitmkaar uit is, en dat hy nog die hele tyd beloon word vir dit
So dit was baie van die belangrike goed wat ek wou gehad het jy moes hoor wat gaan oor ons en hoekom ons uit mekaar uit was en hoe Hubert jou so teen my gedraai het dat dit gevoel het soos jou eie keuses. Hy het dit reg gekry as gevolg van jou attachment style, en dit maak dit net nog erger dat hy so iets teen jou sou gebruik het en so oneerlik en manipulerend kon gewees het.
Maar daar is 'n lig in die tonnel, attachment styles is nie permanent nie, en jy kan verby dit kom. Maar eers sodat jy weet wat attachment styles alles beïnvloed en sodat jy weer hoor hoekom ek so baie moeite gedoen het om dit vir jou te probeer verduidelik:
en
Finally wil jy dalk weet hoe om te heal van dit alles sodat dit nie weer gebeur nie, vir dit het ek vir jou die volgende gemaak:
En dan is daar nog 'n video om dit alles te verduidelik, die storie het dalk baie obvious geklink maar daar is meer tot dit as wat jy sal dink:
Dan is daar oor die website wat ek vir jou gemaak het oor dit en wat vir jou die res sal verduidelik wat jy moet weet sodat avoidance sal ophou om jou besluite vir jou te maak:
https://info.nade.webally.co.za/?name=nade
Dan sommer net vir interesantheid, hoekom dit vir jou lyk of ek so daarvan hou om lang boodskappe te stuur, maar in werklikheid doen ek nie:
Baie dankie dat jy na alles gekyk het, ek sal regtig graag wil hoor met wat jy nie saamstem nie want soos jy nou weet het ek regtig baie moeite gedoen om jou wel te probeer verstaan sonder enige hulp van jou kant af en dit het dit baie moeiliker gemaak as wat dit kon gewees het, en dit is hoekom dit so lank gevat het, dit is hoekom jy voel ek praat oor die verlede, maar baie van die goed het maande gevat om uit te figure.
Ek bly nog altyd lief vir jou en ek hoop dat jy my dalk eendag weer kan sien vir wie ek is. Ek het nog nooit moed opgegee op jou nie en ek sien jou nog altyd as die beste mooiste mens wat ek ken.
Met liefde en hoop
Charl
Nou glo ek is jy reg om die liedjies te hoor en dalk iets te hê oor dit:
en
Ek mis jou elke dag.